2016 Laerskool Rooihuiskraal Graad 1 Sport Dag

Vandag was die jaarlikse sportdag vir die graad 1's.

Die oggend is 'n hoogtepunt vir al die kleintjies en sommer die hele familie. Vir ons gesin was dit sommer besonders, want ons twee dogters se sport dae het albei uit gereën.

Daar is optogte gehou,







en kreute geskree


en dan natuurlik die 10 sport items






En ons kon almal baie duidelik sien hoekom ons kinders so lief is vir Juffrou Ilse-Lee.


Baie dankie juffrou Ilse-Lee en Laerskool Rooihuiskraal vir al die liefde en sorg.


Popular Posts