Happy Anniversary
Happy Anniversary Charles en Tineke Quinn.
Hoop dit gaan die beste jaar nog vir julle wees en dat julle grootste droom waarheid gaan word!!!
Ons almal dink aan julle en wens julle net voorspoed toe vir die volgende jaar.
Liefde
Die Else van Who-ELs.co.za.