Laerskool Rooihuiskraal Junior Netbal Meriete Aand
Die geleentheid het erkening verleen aan al die kleinkies se harde werk die jaar. Die reels rondom junior netbal het sodanig verander dat die dogters nie speel vir punte nie, maar om grodslag daar te stel om in die toekoms deel te kan neem.
Die junior netbal is vir die ouderdomme o/7, o/8 en o/9, en die jaar het die grootste groep nog gesien.
Almal het 'n sertifikaat van deelname ontvang.
Ons is trots op die dogters en wens hulle alle voorspoed toe vir volgende seisoen.
Volledige foto album hier...