die erfenisstigting Jaarlikse Herdenkingsdiens / Annual Commemoration Service
Jaarlikse Herdenkingsdiens by die SA Weermag muur van herinnering /
Annual Commemoration Service at the SA Defence Force wall of remembrance
26 Mei / May 2013
08h00 Hys van die nasionale vlag / Hoisting of the national flag
09h00 Gewyde musiek / Solemn music
09h40 Gaste Sit / Guests are seated
09h43 Plasing van baniere / Placing of banners
09h48 Pos van skildwagte / Posting of sentries
09h55 Aankondigings / Announcements: Maj. T.J. Lane
10h00 Verbyvlug / Fly past
10h02 Verwelkoming / Words of welcome: Maj. Gen. G.N. Opperman, SD, SM, MMM (Rtd)
10h07 Gedenkdiens / Memorial service: Genl-maj. (Ds) J.H.J. de Witt, SD, SM, MMM
- Votum / Invocation
- Lied / Hymn
- Gebed / Prayer (Mans staan, verwyder hoffdeksels / Men stand, remove headdress)
- Skriflesing / Scripture reading
- Oordenking / Sermon
- Lied / Hymn
- Seënbede / Benediction
- Vlagordonnans ontplooi / Flag orderly takes up position
- Verbyvlug / Fly past
- Laaste taptoe (Salueer) / Last post (Salute)
- Stilte van twee minute / Two minute silence
- Oggendsinjaal / Reveille
- Verbyvlug / Fly Past
- Volgorde sal aangekondig word / Sequence will be announced
- Volkslied / The National Anthem
- Onttrekking van skildwagte / Withdrawal of sentries
- Ontrekking van baniere / Withdrawal of banners
- Ontrekking van gaste / Withdrawal of guests
- Onthulling van die Infanterie Gedenkpaneel / Unveiling of the Infantry Commemorative Plaque