'n Pragtige Laerskool in Kaapstad
Ek was vandag by 'n pragtige publieke Laerskool in Kaapstad, wat my hart laat verstaan het.
Die skool het net oor 600 leerlinge uit 'n baie arm buurt. Teen R360/jaar/ leerling, kan net 60% van die ouers dit bekostig om skoolgeld te betaal.
Die skool voed al die kinders, om seker te maak hulle het iets in hulle maag voor hulle geleer word.
Die hoof met sy personeel is wonderlikke mense wat mens kan sien doen die werk net vir die liefde, nie vir die geld nie.
Met 'n pragtigge uitsig van Tafelberg, is dit veronderstel om 'n droom te wees om skool toe te gaan. Ongelukkig nie.
Kinders doen projekte oor onderwerpe, wat hulle nie veronderstel is om oor bekommerd te wees op daai ouderdom nie.
Kinders kyk in tralies vas om hulle en hulle skool te bevuilig.
Vir die van ons wat dit kan bekostig om ons kinders na ander skole te stuur, my oudste is nou in Graad 1, moet ons harte uitgaan na die skole in ons land, want daar is baie.
Ek weet geld kan nie alles regmaak nie, maar die skool kan dit baie help.
As jy wil help, laat weet my direk en ek sal jou in kontak sit met die hoof.
Vir die res, wees dankbaar.